Soet Tannie Sweet Chilli Sous

R80,00

Soet en vriendelik — tot sy jou rug draai. Hierdie sous is perfek gebalanseerd tussen suiker en skelm skop.

Soet Tannie lyk onskuldig — sy’s helder, blink en soet… maar daar’s ’n skoppie agter die glimlag. Hierdie sous bring die perfekte balans tussen suikersoet en subtiele hitte. Dit pas by byna enigiets, en gee jou geregte daardie ekstra aantrekkingskrag.

Dis die soort tannie wat jou koek bak, maar ook iemand se kar kan sleutel as dit moet.

Soet Tannie Sweet Chilli Sous

Slogan: Bietjie soet met ’n wha!
Volume: 375ml
Hittevlak: 🟡 Sag


Geurnotas:

Soet • Knoffelagtig • Rissie ondertoon • Skelm byt


Ideaal saam met:

  • Hoender

  • Spring rolls

  • Worsies

  • Doopsous vir happies

  • Braaibroodjies


Stoorinstruksies:

  • Skud goed voor gebruik

  • Hou in yskas na oopmaak

  • Berg op ’n koel, donker plek

  • Geen preserveermiddels

  • Skeiding mag voorkom

  • Kleur en brandintensiteit mag verskil — dis natuurlik!

1 review for Soet Tannie Sweet Chilli Sous

  1. admin

    Sy’s soet, maar met attitude! Ek gebruik dit op spring rolls, hoender, en selfs op my roosterkoek. Mal daaroor.
    – Marli, Bloemfontein

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Basket
Soet Tannie Sweet Chilli SousSoet Tannie Sweet Chilli Sous
R80,00